Abenḉoado Lodge, Pomene, Mozambique
|
Ons is lief vir Mosambiek! Kobus en sy vrou Ansie is die trotse eienaars van Abenḉoado Lodge, selfsorg verblyf naby Pomene in die distrik Inhambane. Ons (Kobus en ek) het in Augustus 2014 van die Pafuri grenspos na Abenḉoado gery en die ervaring was absoluut wonderlik. Uitdagend in die ry van sand. Na ons lewendige teruggekeer het en baie kilometers pendel en verskeie besoeke aan pragtige Limpopo Wolkberge en op opleiding by Country Trax Amersfoort saam met Jan Staal, het hierdie toeridee ontstaan; Toere wat bekostigbaar is, om meer avontuurryers die geleentheid te bied om te ervaar wat ons in 2014 ervaar het.
We love Mozambique! Kobus and his wife Ansie are the proud owners of Abenḉoado Lodge, a self catering lodge close to Pomene in the district of Inhambane. We (Kobus and I) rode in August 2014 from the Pafuri Boarder Post to Abenḉoado and the experience was awesome. Challenging at times as we (especially me) were quite inexperienced in riding sand and this with a big GSA for that matter. After we returned (alive) and many kilometers commuting and also visiting our beautiful Limpopo Wolkberge (Cloud Mountains) several times and training at Country Trax Amersfoort with Jan Staal the tour idea sprouted; a tour that is affordable giving more adventure riders the opportunity to experience what we did in 2014. The Link/ Die adres: https://www.facebook.com/AbencoadoLodge/# |
Beskostigbaar
|
Basies
|
Asemrowend
|